Verwag jy te veel van jou kind?

Vermoed jy dat jy dalk te veel druk op jou kinders plaas?  Kla jou kind gereeld dat sy oorwelding voel of voel dat sy nie goed genoeg is nie of  niks kan reg doen nie?  Is woede-uitabrstings en tranedalle ‘n gereelde verskynsel in jou huis ?  Indien wel , is dit dalk...

Kinder veiligheid

As ‘n sielkundige werk ek met kinders met uiteenlopende agtergronde en omstanghede en is bekommerd oor die skerp toename in angsvlakke wat ek onlangs in kinders merk.  Ek glo daar is ‘n dubbele rede vir hierdie toename: Die hoee misdaad syfer in Suid – Afrika kan nie...

Vervroegde puberteit

Vervroegde puberteit verwys na die verskynsel waar ‘n kind se liggaam op ‘n te vroee ouderdom in ‘n volwasse liggaam begin verander.  Dit kan met meisies sowel as seuns gebeur, maar meisies is 10 keer meer waarskynlik om aan vervroegde puberteit te lei as seuns. Met...