Kinders: hoekom slaap belangrik is

Om te verstaan hoe belangrik slaap vir ons oorlewing is, is dit belangrik om te kyk na wat gebeur as jy nie genoeg slaap nie. ‘n Tekort aan slaap het ‘n skrikwekkend negatiewe effek op die brein waarvan knorrigheid, prikkelbaarheid, onstuimige emosies, vergeetagtigheid, die onvermoë om te konsentreer, ‘n aangetaste geheue en swak taalbeheer maar […]

Vervroegde puberteit

Vervroegde puberteit verwys na die verskynsel waar ‘n kind se liggaam op ‘n te vroee ouderdom in ‘n volwasse liggaam begin verander.  Dit kan met meisies sowel as seuns gebeur, maar meisies is 10 keer meer waarskynlik om aan vervroegde puberteit te lei as seuns. Met normale aanvang van puberteit vind veranderinge in biologiese, psigiese […]

Hoe gemaak met ‘n boelie?

Boelie gedrag kan verskeie vorms aan neem: Dit kan fisiek wees (waar ‘n boelie ander te lyf gaan en skop, slaan, byt, spoeg, potjie, ens.);  verbaal wees (waar boelies fals gerugte versprei, ander  spot, vloek of verneder); sosiaal wees (waar boelies ander bewusltelik uitsluit, ander teen hom draai en aanmoedig om nie met hom vriendelik […]

Kinders: ‘n gesonde liggaamsbeeld

As ouer kan jy ‘n merkwaardige impak op jou kind se liggaamsbeeld he – hoe help ‘n mens om ‘n gesonde liggaamsbeeld te ontwikkel? Kinders word nou meer as ooit tevore aan die media blootgestel, en wat in die media voorgehou word as die “ideale” liggaamsbou is selde realisties. Wanneer kinders hulself aan hierdie beelde […]