Seksvoorligting vir Kleuters

Kyk, as daar nou ‘n onderwerp is wat ‘n frons op meeste ouers se gesigte sal laat verskyn dan is dit seksvoorligting vir kleuters!  Om seksvoorligting met tieners te doen is al klaar moeilik en baie ouers voel dat seksvoorligting vir kleuters heeltemal...