by GenesisAdmin | Jun 10, 2017 | Afrikaanse artikels, Barriers to Learning |
Die take wat ons daagliks in ons gesins-lewe moet takel kan met tye moeilik genoeg wees, maar as ‘n familielid gestrem is of leerprobleme het kan dit soveel meer uitdagend wees en geweldige druk op die familie-sisteem plaas. Dit kan fisies en emosioneel uitputtend...