Dissipline

Om dissipline te handhaaf is vir meeste ouers die heel slegste deel van ouerskap.  Tog is dit uiters belangrik in ons taak om ons kinders in gesonde, gebalanseerde, onafhanklike volwassenes te ontskep.  Soos wat kinders ouer word is daar voortdurend ‘n mags-verskuiwing in die ouer-kind verhouding en ouers moet hul dissipline styl gedurig hiervoor aanpas. […]

Read More

Alternatiewe gesinne

Alternatiewe Gesinne Die alternatiewe gesin het in Suid-Afrika die norm geword en die tradisionele prentjie wat vir baie van ons voorgeskryf word van ‘n mamma, pappa en 2 kinders is selde werklikheid. SAIRA (South African Institute of Race Relations)berig dat slegs 33% van Suid Afrikaanse kinders groot word in ‘n tradisionele gesin met twee ouers. […]

Read More

Telefoniese ouerleiding en raad aan ouers

Anel bied telefoniese ouerleiding en raad aan ouers wat ver weg bly; nie die huis kan verlaat nie of nie hul kleinding by ander kan agterlaat nie. Skakel my gerus op 021 423 0739 of stuur vir my ‘n e-pos na anel@www.childpsych.co.za om ‘n afspraak te maak vir ‘n telefoniese sessie. Anel AnnandaleAnel Annandale is […]

Read More

Seksvoorligting vir Kleuters

Kyk, as daar nou ‘n onderwerp is wat ‘n frons op meeste ouers se gesigte sal laat verskyn dan is dit seksvoorligting vir kleuters!  Om seksvoorligting met tieners te doen is al klaar moeilik en baie ouers voel dat seksvoorligting vir kleuters heeltemal irrelevant is.  Maar dit is beide relevant en baie nodig op so ‘n […]

Read More
To Top
Skip to toolbar