Kinders: hoekom slaap belangrik is

Om te verstaan hoe belangrik slaap vir ons oorlewing is, is dit belangrik om te kyk na wat gebeur as jy nie genoeg slaap nie. ‘n Tekort aan slaap het ‘n skrikwekkend negatiewe effek op die brein waarvan knorrigheid, prikkelbaarheid, onstuimige emosies, vergeetagtigheid, die onvermoë om te konsentreer, ‘n aangetaste geheue en swak taalbeheer maar […]

Read More

Vervroegde puberteit

Vervroegde puberteit verwys na die verskynsel waar ‘n kind se liggaam op ‘n te vroee ouderdom in ‘n volwasse liggaam begin verander.  Dit kan met meisies sowel as seuns gebeur, maar meisies is 10 keer meer waarskynlik om aan vervroegde puberteit te lei as seuns. Met normale aanvang van puberteit vind veranderinge in biologiese, psigiese […]

Read More

Die impak van leerprobleme en gestremdhede

Die take wat ons daagliks  in ons gesins-lewe moet takel kan met tye moeilik genoeg wees, maar as ‘n familielid gestrem is of leerprobleme het kan dit soveel meer uitdagend wees en geweldige druk op die familie-sisteem plaas.  Dit  kan fisies en emosioneel uitputtend wees, gaan dikwels gepaard met verwarrende emosies soos  woede, frustrasie, skuldgevoelens  […]

Read More
To Top